Survey
Voltooiing vereistes
Die doel met hierdie opname is om ons te help om te verstaan hoe goed die aanlynlewering van hierdie eenheid jou in staat gestel het om te leer.
Elk van die 24 stellings hieronder vra jou uit oor jou ervaring in hierdie eenheid.
Daar is geen "regte" of "verkeerde" antwoorde nie; ons stel slegs belang in jou mening. Wees asseblief gerus dat jou response as uiters vertroulik hanteer sal word en geensins jou assessering sal beïnvloed nie.
Jou deeglik oorwoë response sal ons help om die manier waarop hierdie eenheid in die toekoms aanlyn aangebied word, te verbeter.
Baie dankie.
Slegs ingeskrewe gebruikers kan opnames indien