Alle vrae word verlang en moet beantwoord word.

Tersaaklikheid

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
1   my leer fokus op kwessies wat my interesseer.
2   wat ek leer is belangrik vir my professionele uitlewing.
3   Ek leer hoe om my professionele beoefening te verbeter.
4   wat ek leer vind goeie aansluiting by my professionele beoefening.

Peinsende denke

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
5   Ek dink krities oor hoe ek leer.
6   Ek dink krities oor my eie idees.
7   Ek dink krities oor ander studente se idees.
8   Ek dink krities na oor die idees in die leeswerk.

Interaktiwiteit

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
9   Ek verduidelik my idees aan ander studente.
10   Ek vra ander studente om hul idees te verduidelik.
11   ander studente vra my om my idees te verduidelik.
12   ander studente reageer op my idees.

Tutorondersteuning

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
13   die tutor stimuleer my denke.
14   die tutor moedig my aan om deel te neem.
15   die tutor is 'n toonbeeld van goeie diskoers.
16   die tutor is 'n voorbeeld van kritiese selfbesinning.

Portuurondersteuning

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
17   ander studente moedig my deelname aan.
18   ander studente loof my bydrae.
19   ander studente waardeer my bydrae.
20   ander studente het empatie met my stryd om te leer.

Vertolking

ResponseNog nie beantwoord nieBykans nooit Selde Soms Dikwels Bykans altyd
In hierdie aanlyneenheid...
21   Ek verstaan ander studente se boodskappe goed.
22   ander studente verstaan my boodskappe goed.
23   Ek verstaan die tutor se boodskappe goed.
24   die tutor verstaan my boodskappe goed.