Voltooiing vereistes
Die doel met hierdie opname is om ons te help om te verstaan wat vir jou van belang is in 'n aanlynleerervaring.
Elke paar van die 24 stellings hieronder vra jou oor jou gewenste (ideale) ervaring in hierdie eenheid.
Daar is geen "regte" of "verkeerde" antwoorde nie; ons stel slegs belang in jou mening. Wees asseblief gerus dat jou response as uiters vertroulik hanteer sal word en geensins jou assessering sal beïnvloed nie.
Jou deeglik oorwoë response sal ons help om die manier waarop hierdie eenheid in die toekoms aanlyn aangebied word, te verbeter.
Baie dankie.